Jeffrey Wright

Jeffrey Wright
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 Desember 1965 (1965-12-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeffrey Wright (gebore 7 Desember 1965) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shaft (2000), The Manchurian Candidate (2004), en Broken Flowers (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search